NUUT!!
SUID-AFRIKAANSE VLEISBEES-, BOK-, SKAAP- & VARKRASSE
Samic is trots daarop om 'n eerste uitgawe van die Vleisbeesrasse, Skaaprasse, Bokrasse en Varkrasse in een bundel vir die Bedryf,
Landbou Kolleges en Landbouskole saam te stel.
Ons is van mening dat hierdie samestelling van groot hulp kan wees vir bovermelde instansies in so verre dit die bekendheid
van alle rasse by wyse van foto's nou vir die eerste keer beskikbaar stel.
Samic vertrou dat hierdie uitgawe 'n lang verwagte gaping in hierdie verband sal vul en sal met belangstelling die aanvraag
hiervan dophou.
Indien die aanvraag hervan so 'n mate van belangstelling wek, beplan Samic om later 'n tweede uitgawe met meer inligting,
veral vir boerderypraktyke en ander belanghebbende partye saam te stel.
Samic wil hiermee sy dank en waardering uitspreek teenoor Stamboek SA en die betrokke Teelgenootskappe wat al die
foto's hierin vervat aan ons beskikbaar gestel het.
A1 Plakkate en A4 Boekies Beskikbaar
Kostes:
A1 x1 = R 88.00 excl vat
A1 x3 = R225.00 excl vat
A4 Boekie = R 50.00 excl vat
Posgeld = R 62.00 - Plakkate (Word gestuur met Speed Services, en 'n nommer sal besorg word)
R 52.00 - Boekie (Word gestuur met Speed Services, en 'n nommer sal besorg word)
R 20.00 - Plakkate (Word gestuur met gewone pos, hierdie sal op eie risiko gepos word)
R 20.00 - Boekie (Word gestuur met gewone pos, hierdie sal op eie risiko gepos word)
_____________________________________________________________________________________________________________
ATTENTION ALL ABATTOIRS
"Water scarcity is one of the most serious problems facing our country in the coming two or three years. This will be exactly in the
form of the problems which we all faced with electricity shortages"
BAHLALOGA TECHNOLOGY'S is a Sole distributor of the Global Water Group, which has been in this industry for over forty years.
Bahlaloga Technology can provide Global Wastewater Recycling Systems / Fresh Water Purification Systems for all abattoir
infrastuctures.
Contact Details:
Sam Manamela
Mobile: 079 521 2319
Tel: (011) 975 6597
Fax: 086 580 7760
|